South Africa Law

Get your South African law questions answered by Experts

Ask a Lawyer,
Get an Answer ASAP!

Goeie dag ek is n enkel moeder en ondervind vreeslike probleme…

Customer Question
Goeie dag ek is 'n...
Goeie dag ek is 'n enkel moeder en ondervind vreeslike probleme met die pa van my kind. Toe ek hom verlaat het as gevolg van aanrading is daar tans 'n interduk teen hom sowel as 'n krimenele rekord. Vir 'n jaar lank het hy onderhoud betaal ten bedrae van R1200 soos aangewys op hofbevel. Sedert lewens kostes duurder word het ek die onderhoud gaan verhoog met R800 en is die hof datum op die 30 Julie 2010. Volgens hom betaal hy nie sent meer nie omdat hy nie sy kind kan sien nie,het hy die reg om dit te doen?? Met dit wat hy alreeds op sy naam het. Nou weier hy om die R1200 te betaal. Wat is my regte??? Moet ek 'n prokureur kry vir die hofsaak die 30ste en waar kan ek een kry in pretoria wat nie te duur is???
Submitted: 8 years ago.Category: South Africa Law
Show More
Show Less
Ask Your Own South Africa Law Question
Answered in 10 minutes by:
7/1/2010
Lawyer: JJ, Attorney replied 8 years ago
JJ
JJ, Attorney
Category: South Africa Law
Satisfied Customers: 4,502
Experience: Admitted Attorney 17 years experience
Verified

Goeiedag Mevrou

 

 

Jammer om te hoor van die slegte posisie waarin u is.

 

Baie geskeide ouers verwar die onderhouds betaling met die reg om die kind te sien. Daar is geen verband tussen die twee nie en hy moet onderhoud betaal, of hy nou sy kind sien of nie. Gegewe sy rekord kan die kind in elke geval nie toegelaat word om alleen by hom te wees nie en sal die gesinsadvokaat hom dit ook nie toelaat nie.

 

U verhoor op die 30ste Julie is regtig u eie besluit of u wil regsverteenwoordiging hê. Ek kan egter op die oog af sien dat u meer geld as R1200 nodig het!! Al wat u moet doen is om vir die hof aan te dui dat u meer geld nodig het en die nodige dokumente voor te lê ter bewys daarvan. Dis vir u man 'n groter probleem om te kom verduidelik hoekom hy dit nie kan bekostig nie. U kan prokureurs vind op die volgende webwerf:

 

www.attorneys.co.za

 

Ons kan ongelukkig u nie verwys na spesifieke prokureurs nie ingevolge ons ooreenkoms met hierdie forum.

 

Onthou as hy nie sy huidige betalings maak soos vervat in die hofbevel nie, kan u hom strafregtelik laat vervolg en so 'n klag by die onderhoudshof lê!!

 

Sterkte en vertrou u sal die situasie tot voordeel van u kind kan uitsorteer.

 

Groete

 

Johann

Ask Your Own South Africa Law Question
Customer reply replied 8 years ago

Baie dankie vir u raad ek voel nou sommer meer gerus. Ek sal op die lys rond kyk vir bekostigbare prokureurs.

Lawyer: JJ, Attorney replied 8 years ago

Plesier.

 

U kan 'n paar oproepe maak en probeer om 'n fooi ooreen te kom!!

 

Kliek asseblief op "Accept".

 

Lekker dag.

JJ
JJ, Attorney
Category: South Africa Law
Satisfied Customers: 4,502
Experience: Admitted Attorney 17 years experience
Verified
JJ and 87 other South Africa Law Specialists are ready to help you
Ask your own question now
Was this answer helpful?

How JustAnswer works

step-image
Describe your issueThe assistant will guide you
step-image
Chat 1:1 with a lawyerLicensed Experts are available 24/7
step-image
100% satisfaction guaranteeGet all the answers you need
Ask JJ Your Own Question
JJ
JJ
JJ, Attorney
Category: South Africa Law
Satisfied Customers: 4,502
4,502 Satisfied Customers
Experience: Admitted Attorney 17 years experience

JJ is online now

A new question is answered every 9 seconds

How JustAnswer works:

  • Ask an ExpertExperts are full of valuable knowledge and are ready to help with any question. Credentials confirmed by a Fortune 500 verification firm.
  • Get a Professional AnswerVia email, text message, or notification as you wait on our site. Ask follow up questions if you need to.
  • 100% Satisfaction GuaranteeRate the answer you receive.

JustAnswer in the News:

Ask-a-doc Web sites: If you've got a quick question, you can try to get an answer from sites that say they have various specialists on hand to give quick answers... Justanswer.com.
JustAnswer.com...has seen a spike since October in legal questions from readers about layoffs, unemployment and severance.
Web sites like justanswer.com/legal
...leave nothing to chance.
Traffic on JustAnswer rose 14 percent...and had nearly 400,000 page views in 30 days...inquiries related to stress, high blood pressure, drinking and heart pain jumped 33 percent.
Tory Johnson, GMA Workplace Contributor, discusses work-from-home jobs, such as JustAnswer in which verified Experts answer people’s questions.
I will tell you that...the things you have to go through to be an Expert are quite rigorous.

What Customers are Saying:

Mr. Kaplun clearly had an exceptional understanding of the issue and was able to explain it concisely. I would recommend JustAnswer to anyone. Great service that lives up to its promises!

Gary B.Edmond, OK

My Expert was fast and seemed to have the answer to my taser question at the tips of her fingers. Communication was excellent. I left feeling confident in her answer.

EricRedwood City, CA

I am very pleased with JustAnswer as a place to go for divorce or criminal law knowledge and insight.

MichaelWichita, KS

PaulMJD helped me with questions I had regarding an urgent legal matter. His answers were excellent.

Three H.Houston, TX

Anne was extremely helpful. Her information put me in the right direction for action that kept me legal, possible saving me a ton of money in the future. Thank you again, Anne!!

ElaineAtlanta, GA

It worked great. I had the facts and I presented them to my ex-landlord and she folded and returned my deposit. The 50 bucks I spent with you solved my problem.

TonyApopka, FL

Wonderful service, prompt, efficient, and accurate. Couldn't have asked for more. I cannot thank you enough for your help.

Mary C.Freshfield, Liverpool, UK

< Previous | Next >

Meet the Experts:

PHINEAS MOTAUNG

PHINEAS MOTAUNG

Attorney

113 satisfied customers

BACHELOR OF LAWS

Emil

Emil

Attorney

33 satisfied customers

BCom Law LLB, 3 years post article experience as attorney

LCP

LCP

Attorney

21 satisfied customers

BCom (Stell) LLB LLM

Freddie Lombard

Freddie Lombard

Attorney

2,811 satisfied customers

Practicing attorney and conveyancer with 16 years post article experience.

Shaie Zindel

Shaie Zindel

Attorney

1,249 satisfied customers

All areas of commercial and contract Law - specialist in property advice.

inciteadvisor

inciteadvisor

Commercial Lawyer

814 satisfied customers

B.Com LLB Registered Corporate lawywer

Christiaan K

Christiaan K

226 satisfied customers

Attorney & Director at Lombard Kotze Incorporated

< Previous | Next >

Related South Africa Law Questions
Middag, ek is November 2014 geskei en het 'n seun (tans 15).
Middag, ek is November 2014 geskei en het 'n seun (tans 15). Volgens ons skikking betaal sy pa onderhoud: "tot op sodanige datum as wat die minderjarige kind self onderhoudend is en solank as wat die … read more
Freddie Lombard
Freddie Lombard
Attorney
Bachelor's Degree
2,811 satisfied customers
Dear Barend Please help me with the rights of a father of a
Dear Barend Please help me with the rights of a father of a child by a mother to whom he was not married.… read more
Freddie Lombard
Freddie Lombard
Attorney
Bachelor's Degree
2,811 satisfied customers
Goeiedag, Ek wil net bietjie raad kry oor iets. My suster se
Goeiedag, Ek wil net bietjie raad kry oor iets. My suster se seun is onlangs 23 September in n motorongeluk dood. 'n Trok het bo-oor sy bakkie gery. Die trok was aan die verkeerde kant van die pad. Al… read more
JW Fourie
JW Fourie
Attorney
Bachelor\u0027s Degree
6,698 satisfied customers
Goeie dag. Ons is besig om Te skei. Het Dinsdag Sy prokureer
Goeie dag. Ons is besig om Te skei. Het Dinsdag Sy prokureer gaan sien. Tweede huwelik gewees. Het 5 kinders saam. Ek 2 seuns en hy 3 kinders. Amper 5jr saam en 2jr getroud. Binne gemeenskap van goede… read more
JW Fourie
JW Fourie
Attorney
Bachelor\u0027s Degree
6,698 satisfied customers
Goeiedag! Ek is n jaar en n half gelede geskei en volgens
Goeiedag! Ek is 'n jaar en 'n half gelede geskei en volgens die skikking is ek verantwoordelik vir ALLE uitgawes van ons 2 kinders (nou 22 en 17 jaar onderskeidelik). Dit sluit in onderhoud aan haar v… read more
JW Fourie
JW Fourie
Attorney
Bachelor\u0027s Degree
6,698 satisfied customers
Ek soek dringend regsadvies...Ek het ongeveer twee jaar terug
Ek soek dringend regsadvies...Ek het ongeveer twee jaar terug ‘n persoon in my huis ingeneeem wat blyplek nodig gehad het op daardie oomblik. Die person het vanaf September 2011 tot en met April 2013 … read more
Barendb
Barendb
Master's Degree
777 satisfied customers
Halo, As my eks man verwante uitgawes ten opsigte van die
Halo, As my eks man verwante uitgawes ten opsigte van die kinders betaal deur sy besigheidsrekening, mag hy dit eis as deel van sy uitgawes ten opsigte van die kinders? Hy verklaar ook nie sy volle sa… read more
JW Fourie
JW Fourie
Attorney
Bachelor\u0027s Degree
6,698 satisfied customers
n egskeiding geskil tussen 2 persone, onderskeidelik 68 en
'n egskeiding geskil tussen 2 persone, onderskeidelik 68 en 64 jaar. die vrou het die huis verlaat en my broer het gegaan vir berading maar vrou het na kinders toe gegaan en hulle vertel haar alles wa… read more
Elizabeth Steenhuisen
Elizabeth Steenhuisen
Practicing advocate
Master\u0027s Degree
26 satisfied customers
My dogter is getroud buite gemeenskap van goedere met aanwas.
My dogter is getroud buite gemeenskap van goedere met aanwas. Haar man het besluit na 6 jaar getroude lewe dat hy nie meer lief is vir haar nie (so se hy). Hulle het 2 minderjarige kinders van 6 en 4 … read more
JW Fourie
JW Fourie
Attorney
Bachelor\u0027s Degree
6,698 satisfied customers
My broer se gewese vrou, verstandelik gestrem, het n huis
My broer se gewese vrou, verstandelik gestrem, het 'n huis geerf van haar ma. Haar broer het lewensreg. Sy wil nou die huis verkoop om in 'n versorgingseenheid te gaan woon. Hy het na die ma oorlede i… read more
JW Fourie
JW Fourie
Attorney
Bachelor\u0027s Degree
6,698 satisfied customers
My dogter is besig om te skei van haar man. Hulle het n seuntjie
My dogter is besig om te skei van haar man. Hulle het 'n seuntjie van 3 jaar maar geen bates nie. Hulle bly tans by my. Die prokureur wat sy gaan sien het om haar saak te behartig, het die verkeerde d… read more
JW Fourie
JW Fourie
Attorney
Bachelor\u0027s Degree
6,698 satisfied customers
My skei saak is tans aan die gang my vrou en kinders bly in
My skei saak is tans aan die gang my vrou en kinders bly in Australia by haar ouers. Die hof het 'n tussen hofbevel gegee dat ek R11500 aan haar moet oorbetaal. My salaris is tans R12 000 en weet nie … read more
JW Fourie
JW Fourie
Attorney
Bachelor\u0027s Degree
6,698 satisfied customers
Goeie dag! Wil graag by jul hoor wat is my regte as ekke
Goeie dag! Wil graag by jul hoor wat is my regte as ekke ( die vrou) met skeisaak begin? is Twaalf jaar saam met man maar net drie jaar getroud. ekke het al my respek vir hom verloor, want hy hou daar… read more
JW Fourie
JW Fourie
Attorney
Bachelor\u0027s Degree
6,698 satisfied customers
wil net graag hoor wat my geskeide dogter te doen staan sy
wil net graag hoor wat my geskeide dogter te doen staan sy is reeds 8 jaar geskei en het 2 dogters van 10 en 11 jr onderskeidelikwat met die skeihof ten volle aan haar toevertrou is en daar is beveel … read more
JJ
JJ
Attorney
Master's Degree
4,502 satisfied customers
Goeie middag, Ek rig die skrywe namens my dogter wat op die
Goeie middag, Ek rig die skrywe namens my dogter wat op die oomblik weer 'n emosionele wrak is. Sy en haar gewese vriend het dogtertjie wat nou 2 geword het. Hulle is Januarie uitmekaar omdat hy haar … read more
JW Fourie
JW Fourie
Attorney
Bachelor\u0027s Degree
6,698 satisfied customers
Ek en my man is nou al vir meer as n jaar van bed geskei.
Ek en my man is nou al vir meer as 'n jaar van bed geskei. Hy praat met my baie lelik en kraak my af. Ek het dit agtergekom nadat ek 'n email van 'n vriendin van my af gekry het waarin sy se ek is bes… read more
Mike Otis
Mike Otis
Master's Degree
1,508 satisfied customers
Dags , Ek sit met n egskeiding voor my deur, en het hulp
Dagsê, Ek sit met 'n egskeiding voor my deur, en het hulp nodig. Ek en my vrou het al oor skei gepraat, maar die kinderhof het gesê dat ons vir huweliksberading moet gaan. My vrou weier egter, ons het… read more
JJ
JJ
Attorney
Master's Degree
4,502 satisfied customers
ons kla geskik,nog nie in hof nie maar papiere kla geteken.
ons kla geskik,nog nie in hof nie maar papiere kla geteken. ek die vrou het hom eerste gedagvaar weens n verhouding wat hy met n vriendin gehad het. probleem,sy werk het hom op betaalde verlof gesit, … read more
Barendb
Barendb
Master's Degree
777 satisfied customers

DISCLAIMER: Answers from Experts on JustAnswer are not substitutes for the advice of an attorney. JustAnswer is a public forum and questions and responses are not private or confidential or protected by the attorney-client privilege. The Expert above is not your attorney, and the response above is not legal advice. You should not read this response to propose specific action or address specific circumstances, but only to give you a sense of general principles of law that might affect the situation you describe. Application of these general principles to particular circumstances must be done by a lawyer who has spoken with you in confidence, learned all relevant information, and explored various options. Before acting on these general principles, you should hire a lawyer licensed to practice law in the jurisdiction to which your question pertains.

The responses above are from individual Experts, not JustAnswer. The site and services are provided “as is”. To view the verified credential of an Expert, click on the “Verified” symbol in the Expert’s profile. This site is not for emergency questions which should be directed immediately by telephone or in-person to qualified professionals. Please carefully read the Terms of Service (last updated February 8, 2012).

DISCLAIMER: Answers from Experts on JustAnswer are not substitutes for the advice of an attorney. JustAnswer is a public forum and questions and responses are not private or confidential or protected by the attorney-client privilege. The Expert above is not your attorney, and the response above is not legal advice. You should not read this response to propose specific action or address specific circumstances, but only to give you a sense of general principles of law that might affect the situation you describe. Application of these general principles to particular circumstances must be done by a lawyer who has spoken with you in confidence, learned all relevant information, and explored various options. Before acting on these general principles, you should hire a lawyer licensed to practice law in the jurisdiction to which your question pertains.

The responses above are from individual Experts, not JustAnswer. The site and services are provided “as is”. To view the verified credential of an Expert, click on the “Verified” symbol in the Expert’s profile. This site is not for emergency questions which should be directed immediately by telephone or in-person to qualified professionals. Please carefully read the Terms of Service (last updated February 8, 2012).

Show MoreShow Less

Ask Your Question

x