Recent Feedback
When does a debt (not a court judgement, normal debt for example. Edgars account or Vodacom account) superannuate ("verjaar")?
Optional Information: Province: Gauteng Already Tried: Nothing
Good day. This is an info request to assist you better. Please continue on this thread.Would you like to be answered in Afrikaans?
Ja
So skuld verjaar binne drie jaar vanaf datum wat dit opeisbaar en betaalbaar geword het. Die wet waarna jy soek kan hier gekry word. Aksies wat verjaring stop is die betekening van 'n dagvaarding op die skuldenaar of die ondertekening van 'n skulderkenning. Daar is ook 'n klompie goed wat die werking daarvan opskort, wat jy in artikel 3 kan kry.Indien jy verdere vrae het, vra gerus.
Experience: L.LB, Civil and criminal litigation, contracts, labour and family law