Recent Feedback
HiEk wil net uitvind kan ek 'n Hospitaal aanvat oor hulle hul dienste geweier het om die pasient se ons adres lees Lyttleton. Hulle het hom nie gestabiliseer nie en ons moes Kalafong toe en hy is na 'n uur wat hulle op hom gewerk het oorlede.
Optional Information: Province: Gauteng Already Tried: Nog niks nie ek wil weet kan ek iets doen?
Good day. Ja u kan. Die pasiënt het 'n reg om nie mediese behandeling geweier te word in 'n noodgeval nie. Insgelyks het die hospitaal dan 'n verpligting om noodgevalle te behandel.
Indien hierdie toestand onder 'n noodgeval resorteer, kan u definitief die hospitaal aanspreeklik hou